Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
-
-
Skool se ‘Liefde’ puik op planke
Die HTS Drostdy het met sy afgelope revue bewys dat dié skool se musiek en kultuur talent van uitstaande gehalte toon.
-
‘Doppies’ word ambassadeurtjie
’n Leerder van De Doorns is die afgelope Dinsdag aangewys as die Breedevallei (BVM)-munisipaliteit se ambassadeur van herwinning.
-
-
Koperblaasorkes kry baie reg met talent
HTS Drostdy se koperblaasorkes het die afgelope paar jaar wyd en syd gehore op hul voete gehad met hul uitsonderlik hoë standaard.
-
Gros uit Gim deur
Worcester Gimnasium het weer eens by die jaarlikse Radikale Redenaars-kompetisie met die louere weggestap.
-
Montana-leerders leer Duitsland ken
Twee leerders van Montana, Suné-Mari Viviers en Myron Seconds, het van 2 tot 12 Julie ’n opvoedkundige besoek aan Duitsland meegemaak.
-
Donkies bloei prys los in jaarlikse bloedskenkstryd
HTS Drostdy het vanjaar as wenner uit die stryd getree in die Wes-Kaapse Bloedoortappingsdiens se jaarlikse Battle of the Blood Donors-kompetisie.
-
‘Madiba Magic’ is weer op die rakke
Oudpresident Nelson Mandela sou gister, 18 Julie, sy honderdste verjaardag gevier het.
-
Rugbyspelers help leerders lees
Overhex Primêre Skool het verlede Donderdag borgkoerante as deel van Standard se lees-en-leerprojek ontvang.







