Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
-
LCA learners tour South Korea again
A group of Lifestyle Christian Academy (LCA) learners is currently touring South Korea, accompanied by school principal Connie Kim and the vice-principal, Amanda Ungerer.
-
Nuwe adjunkhoof val by Worcester Gimnasium in
Worcester Gimnasium het verlede Maandag (1 Oktober) sy nuwe adjunkhoof, Abrie le Roux, verwelkom.
-
Groot talent lok
Ouers en leerders het onlangs Kleinplasie se skoletalentkompetisie goed ondersteun, met Lifestyle Christian Academy wat met die louere weggestap het.
-
Liplekker-laagkoek lok talle
Amber Voigt en Chandré Konstabel, Worcester se koekbak-celebrities en Wes-Kaapse wenners van die kookprogram Groot Ontbyt-skolekookkompetisie, was baie opgewonde toe vriende, familie, onderwysers en selfs vreemdelinge hulle goed ondersteun het by ’n
-
Gr. 12’s se seslaagkoek is ‘die beste in die weste’
Twee graad 12-leerders van Worcester Gimnasium is pas as die Wes-Kaapse wenners van die kookprogram Groot Ontbyt-skolekookkompetisie aangewys.
-
Oefen-leerders laat die speke sing
Altesaam 37 leerders in graad 4 en hoër van Worcester NGK Oefen Primêr het Dinsdag 18 September elkeen ’n fiets ontvang wat deur Qhubeka geskenk is.
-
Prof Jansen motivates Somerset High learners
Former rector and vice-chancellor of University of the Free State, Prof Jonathan Jansen, visited Somerset High School to motivate the learners.
-
Mnr. en Mej. Langerugskool aangewys
Langerugskool is Woensdagaand 5 September in ’n sprokiesland omskep vir sy jaarlikse Mnr. en Mej. Langerugskool. Vanjaar was die tema “Arabies”.
-
Dramagroep maak skool trots
Worcester Sekondêre Skool se dramagroep het onlangs die skool se naam hoog gehou.
-
H’vallei druk 6 x teen De Kruine
Hexvallei Sekondêre Skool het Saterdag 18 Augustus die jaarlikse FNB Classic Clashes tussen hom en De Kruine Sekondêr op sy skoolterrein aangebied.

