Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
-
Drostdy se onnies baas in die kombuis
HTS Drostdy se personeel is baie opgewonde oor ’n heerlike spanbou-inisiatief wat in die skool se gasvryheidslokaal, De Drostdy-restaurant, gehou word.
-
Klein Anieka behaal groot skaakprestasie
Anieka Matthee, ’n graad 1-leerder aan Worcester-Noord Primêre Skool, is klein, maar ge-train.
-
Jong akteurs laat ouers en aanhangers skater
Worcester-Noord Primêre Skool se spoggerige konsert wat onlangs gehou is, was met glorie en glans gevul.
-
Protea-netbalspeler help voortaan afrig by Drostdy
’n Voormalige Protea-netbalspeler is in die proses om netbalvaardighede by HTS Drostdy op te skerp.
-
Leerders gemotiveer om volle potensiaal te bereik
“In die vyf dekades van die skool se bestaan het Roodewal Primêr al vele suksesvolle landsburgers en loopbaangedrewe individue opgelewer.” Só sê Shirley le Roux wat al bykans 30 jaar ’n onderwyser by die skool is.
-
Matriekeksamen is hier
Met die aanvang van die finale matriekeksamens, het matrikulante landwyd met die laaste hoofstuk van hul skoolloopbaan begin.
-
Hexvallei-leerders blink uit met pryse
Leerders van die Hoërskool Hexvallei is onlangs by die skool se prysuitdeling vir akademiese, kulturele en sportprestasies vereer.
-
Worcester Primêr gaan terug in tyd
Ouers en konsertgangers het ’n reis terug in tyd geniet by Worcester Primêr se konsert van 25 tot 27 September.
-
Kleuters besoek vliegveld
Die kleuters van Gloryland-dagsorg in Roodewal het onlangs die Worcester-vliegveld besoek.
