Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
-
HTS Drostdy se matrikulante presteer
HTS Drostdy het volgens die matriekuitslae van 2018 ’n slaagpersentasie van 99.4 behaal, wat beter as die 98,9%-slaagsyfer in 2017 is. Altesaam 174 matrikulante het die nasionale seniorsertifikaat-eksamen by die skool afgelê.
-
Geesdriftige blinde leerder deel sy suksesverhaal
Hy is vriendelik en vrolik, spontaan en vol selfvertroue. Dis hoe Deuwin du Toit se vriende en kennisse hom beskryf. Vele struikelblokke het egter nie gekeer dat hy onlangs by Pionierskool vir siggestremdes matrikuleer nie.
-
Drostdy aangewys as beste tegniese skool in die W-Kaap
HTS Drostdy het ná afloop van die matriekeksamen met ’n gesogte prys weggestap – die skool is by die Wes-Kaapse 2018 Nasionale Seniorsertifikaat-prestasieprysuitdeling as die algehele wenner in die Wes-Kaap in die kategorie vir hoërskole met ’n tegni
-
Outstanding pass for 2018 matric class
Breede River Valley matriculants once again outdid themselves in 2018, and achieved great results. The National Senior Certificate (NSC) examination results were released on Friday 4 January.
-
Invitation to entry-level police trainee intake for 2018-19
The South African Police Service (Saps) invites applications from all races and genders for enlistment in its Basic Police Development Learning Programme (BPDLP), for young, energetic, intelligent, physically and mentally fit individuals dedicated to
-
Matriculants, not studying further, are encouraged to apply for the PAY Project
Matriculants yearning for an opportunity are in luck.
-
Graad-eentjies is slaggereed
Nuwe graad-eentjies het Woensdag 9 Januarie hul eerste skooldag slaggereed aangepak, van kop tot tone uitgerus in nuwe skooluniforms en skryfbehoeftes in hul tasse.
-
Kleuters weer die sterre van debutantebal
Die kleuters van Latticia-dagsorg het by die kleuterskool se jaarlikse gesamentlike prysuitdeling en debutantebal uitgeblink.
-
Oorgenoeg vermaak vir kinders in Kunstekaap
Gewonder wat om dié vakansie met jou kroos in Kaapstad te doen?.
-



