Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
-
Monties presteer
Hoërskool Montana is een van die Wes-Kaapse skole wat onlangs by die Skole-ondersteuningsentrum (SOS) se jaarlikse merieteprysuitdeling vir sy matrieks se goeie prestasie vereer is.
-
Oppie Koppie kry drie splinternuwe klaskamers
’n Kleuterskool (Oppie Koppie) in Prince Alfred Hamlet, Ceres, spog nou met drie splinternuwe klaskamers. Die amptelike opening van die nuwe klaskamers was Vrydag 1 Februarie.
-
-
-
Onkies eintlik nou volwaardige Donkies
Ná ’n besige twee weke vir die nuwe graad 8’s van Drostdy het hulle dié opwinding met ’n groentjiekonsert afgesluit.
-
Hul wiele gaan in België sing
Drie fietsryers van Hoërskool Breërivier (HB) pak eersdaags hul reistasse om aan bekende fietswedrenne in België deel te neem.
-
Blou span blink uit by skool se kleure-atletiek
Die onderskeie huise was onlangs by Worcester Gimnasium se kleure-atletiekbyeenkoms in ’n taai stryd gewikkel.
-
Nuwe onnies gereed vir nuwe uitdagings
Altesaam sewe nuwe onderwysers, waarvan vier intern-onderwysers is, is onlangs by Worcester Noord Primêre Skool verwelkom. Die groep sien uit na die samehorigheid en ook om deel te wees van Noordjies se tradisies.
-
Worcester Primêr stig fonds om geliefde onnie te help
Worcester Primêr het onlangs ’n fonds vir een van sy geliefde onderwysers gestig.
-
Jong inwoner streef wetenskap-droom na
Een van die Breedevallei se topmatrikulante van Worcester Sekondêre Skool se 2018-klas, Catherine Witbooi (17), is gereed om haar droom, om eendag ’n wetenskaplike te word, na te streef.








