Die junior en senior victrix en victor ludorum is Francois Prinsloo, Mari Pretorius, Jo-Eke Haas en Jivanno Melouw. Saam met hulle is die trotse atletiekorganiseerder, Delise van Wyk. Foto:

Blou span blink uit by skool se kleure-atletiek

Die junior en senior victrix en victor ludorum is Francois Prinsloo, Mari Pretorius, Jo-Eke Haas en Jivanno Melouw. Saam met hulle is die trotse atletiekorganiseerder, Delise van Wyk. Foto:

Die onderskeie huise was onlangs by Worcester Gimnasium se kleure-atletiekbyeenkoms in ’n taai stryd gewikkel.

Die Blou span het skoonskip gemaak en is as die algehele wenners aangekondig en het ook die beker vir die beste gees ontvang.

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article