Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Mass vulture rescue in Kruger National Park: 84 saved from poisoning
Eighty-four vultures were rescued after a mass poisoning event in Kruger National Park, during which 123 vultures, all endangered species, died.
-
Verdagte gee homself oor ná hy man in Roodewal doodsteek
Die man is volgens ‘n ooggetuie direk van die toneel af na die polisiestasie toe om homself te gaan oorgee.
-
Pryspyn by die pompe is nou effens minder
Motoriste slaak ‘n sug van verligting nadat die brandstofpryse die afgelope week gedaal het en hul beurses ‘n blaaskans kry.
-
Lang gras by grafte pla
Die algemene verwaarloosde toestand van die Worcester begraafplaas het besoekers wat ‘n geliefde se graf besoek het, ontstel.
-
Montagu sit aan vir ‘n heerlike langtafel-ete
Montagu se langtafel-ete was weereens ‘n groot sukses met inwoners en besoekers wat op Sondag 27 April heerlik gekuier en gesmul het.
-
Polisieman wat meisie (15)verkrag, moet 25 jaar sit
Nege jaar nadat ‘n 15-jarige meisie in die traumakamer van die Montagu-polisie deur ‘n polisiebeampte verkrag is, is hy tot 25 jaar tronkstraf gevonnis.
-
Update on current dam levels ahead of the rainy season
The Western Cape Water Supply System (WCWSS) dams are currently at 61,08% and are waiting for the rains to start filling the dams.










