Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Bekostigbaar in Oude Meule en net by Seeff Eiendomme
Geleë in die immer gewilde Oude Meule-veiligheidskompleks en ’n kans soos min is hierdie dupleks-meenthuis wat hope gerief en ruimte bied en meer as genoeg private kuier- en onthaalplek het.
-
Tafelronde hou opskop
Mense wat nog kaartjies wil koop vir die jaarlikse Follies wat deur die plaaslike Tafelronde aangebied word, sal moet spring om teleurstelling te vermy.
-
Rotary Health Day will give free services
For two days in October, people from Worcester can receive free health tests in Avian Park. These services will be provided by Rotary.
-
Audensberg Toyota en Standard plant weer bome
Audensberg Toyota en die Standard was weer vanjaar deel van nasionale boomplantweek.
-
Karen Zoid gaan Worcester rock
Moet die gewilde rocker, Karen Zoid en haar band nie misloop nie wanneer hulle saam met Snotkop optree by Kleinplasie in Worcester op 15 Oktober.
-
Unieke en stylvolle familiewoning in Bloekombos
Hierdie week se toonhuis is ’n pragwoning vir die kieskeurige koper in die gewilde Bloekombos-woonbuurt en word volgens ’n alleenmandaat deur ATM Eiendomme bemark.
-
Groot bierfees op Robertson
Maak seker jy bespreek vroegtydig jou kaartjies vir die Robertson-bierfees op 3 September.
-
Stalletjies om van tekies en te keur ADVERTENSIE ARTIKEL
Dihana Kloppers – bekend vir haar pekanneuttertjies en quichesSanoline Viljoen – bekend vir jaffles, ingelegde produkte en gemmerbier Maria Cardoso – bekend vir egte Italiaanse tuisgemaakte pasta (Mama Rosa)Rosa Taljaard – bak al pannekoeke van dag e
-
Trein van hoop maak weer ’n draai op De Doorns
Die Phelophepa Gesondheidsdienste-trein sal binnekort weer ’n draai maak in De Doorns.
-
Die Groenstoor: ’n Uitstappie vir die hele gesin ADVERTENSIE-ARTIKEL
Die woorde “groenstoor” sal min of meer dieselfde ding oral in die wêreld beteken. Behalwe in Worcester. Vir Worcesteriete beteken Groenstoor nou ’n heerlike oggend van samesyn wat elke vier weke sy deure oop maak.







