Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Come enjoy good music and braaivleis
Kleinplasie (KP’s) has just become the main gathering spot for people who enjoy good music and good braaivleis.
-
Prag onthaalhuis in gevestigde area
Is u ’n kieskeurige koper? Dan sal hierdie pragtige gesinswoning u beslis geval.
-
Nuwe SA fliek met grensoorlog-tema word plaaslik geskiet
Die dorp Worcester het homself al talle kere geleen tot agtergrond vir die groot skerm.
-
Seniors herleef 80’s met konsert
Die dae toe musiek nog musiek was en toe almal nog oor naweke in die saal by die Julie Naudé-crèche gaan dans het.
-
Merwida-kelder onder toptien
DIE chauvignon blanc van een van die Breedevallei se voorste kelders is aangewys as een van Suid-Afrika se tien top chauvignon blanc-wyne in die 2016 FNB Top Tien wat op 14 Oktober aangewys is.
-
-
The Rockets op Wolseley
DIE Wolseley-rugbyklub hou Saterdag ’n heerlike geldinsameling by die Montana-sportgronde, met DJ Global en The Rockets.
-
Pioneer Rally kom nader
Die welbekende Pioneer Rally van die Pionierskool vir siggestremdes vind vanjaar op Saterdag 19 November plaas.
-
Nuy en KWV vaar uitstekend by Veritas
Nuy het vanjaar op die Veritas-toekennings die beste gevaar in die kategorie vir gefortifiseerde wyne deur weg te stap met een dubbelgoud en drie goue medaljes.
-
Relay For Life this weekend
CANSA’s Relay For Life is an annual, overnight event where everyone in the community can join in the fight against cancer.









