Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Van straatveër tot ontvangsklerk danksy harde werk
As jy in haar teenwoordigheid kom voel jy sommer dadelik tuis. Jy kom ook gou agter dat sy die go-to-persoon is op kantoor, want so tussendeur die onderhoud met Standard lui haar foon van die mik af.
-
Vulstasie dien baie doele vir inwoners
Die Laingsburg-diensstasie is meer as net ’n gewone vulstasie. Dit is vir menige Laingsburgers ’n plek van samekoms.
-
Baie op die spel by aandwedloop
Kom stap of draf saam en help so om geld in te samel vir die Boland Skool vir Outisme.
-
Home tailored for a great family lifestyle
Sole mandate! The open plan in this family/dining room is complemented by a large kitchen and separate large laundry. The large guest room, or third bedroom, has its own full bathroom and separate guest toilet.
-
Daghospitaal se prosedures meer kostedoeltreffend
Daghospitale is een van die sleutelrolspelers in die inkorting van chirurgieverwante koste.
-
Award-winning puppet for Winners Sports Bar
The multiple award-winning satirical puppet, and star of the Emmy-nominated TV comedy news series Late Nite News, Chester Missing, is about to be unleashed at Golden Valley. Sharing the stage with the outspoken puppet, who has an opinion on everythin
-
Meer kleur, meer geur, meer genot by De Breede
Die ou gunstelinge is steeds op die spyskaart, maar met heerlike nuwe kinkels.
-
Nomineer iemand vir oormaaksessie
Het jy ’n vriendin wat ’n bietjie vaal en moeg lyk? Ken jy iemand wat ’n groot bederf verdien?.
-
Kaartjies uitverkoop vir ‘Golden Oldies’
Alle kaartjies vir die 1980’s musiekblyspel Golden Oldies wat op 5 November in die stadsaal aangebied word, is uitverkoop.
-
Ruim, netjiese en moderne familiehuis
Hierdie week se toonhuis, ideaal vir die groter gesin, is geleë in die gewilde woonbuurt Panorama en word op alleenmandaat bemark deur ATM Eiendomme.






