Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Hou hierdie aanbiedinge dop
SPAR Q-Square bied van 1 tot 12 Desember spesiale afskop-aanbiedinge aan terwyl voorraad hou. Hier is ’n paar hoogtepunte, maar besoek gerus die winkel vir báie meer:.
-
Manic Cycles gee om vir elke fietsklant
Manic Cycles, die fietswinkel wat werklik omgee vir al sy klante, vier vanjaar sy 10de verjaardag op sy nuwe perseel by Hoogstraat 140A.
-
Hannes van Wyk stel boek bekend
Die bekende glanspersoonlikhieid, Hannes van Wyk, maak op 10 Desember ’n draai by Melissa’s@DuToitskloofstet as deel van die bekendstelling van sy koffietafelboek Vroue na aan my Hart.
-
Wiesie neem sy leser saam op reis
Frans Wiesie, bekende digter van Rawsonville, het pas sy tweede digbundel, Die lewe is ’n reis, bekend gestel by ’n spesiale geleentheid op die dorp. Standard het ’n paar blitsvrae aan hom gestel.
-
New Renault is innovative and affordable
An innovative and affordable vehicle, the new Renault KWID is positioned as the entry-point into Renault’s product line-up.
-
Oopplan-leefarea, ingeboude braai maak hierdie huis aantreklik vir onthaal
Hierdie week se toonhuis word eksklusief deur Seeff Eiendomme bemark.
-
‘Phat’ – byword for culinary excellence
Enter phatFOODANDWINE! The latest addition to the culinary offerings in the Breede River Valley.
-
Kizzoo kom kuier by die APD
Die kuiken van Mars het Vrydag 18 November by die APD in Worcester gaan inloer.
-
Laingsburg-biblioteek, hartland van die ‘Burg’ se mense
Dit is Vrydag en ek en my kollegas, Rick Marais en Roger du Toit, is vroegoggend al op die pad om die warm Karoo-son aan te durf en te gaan kyk wat op Laingsburg aangaan.
-
Elvis fans will be blown away on Tuesday at the Golden Valley Casino
Many people try to impersonate “The King of Rock and Roll” but few really do it well. Golden Valley Casino is thrilled to announce that it will host one of South Africa’s best Elvis impersonators in a tribute show on…









