Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Rooi vs. Blou-wedloop sterk op pad!
Is jy al deel van die sowat 1 000 mense wat na verwagting aan die eerste Nasionale Instituut vir Dowes (NID) se Rooi teen Blou-wedloop gaan deelneem?.
-
Mark-makietie by Ramkiekie
Standard gesels met Claude Pretorius oor Wolseley se Ramkiekie-plaasmark.
-
-
Dis tyd vir Tulbagh se immergewilde landbouskou
Die Tulbagh-landbouskou, die oudste aaneenlopende skou in Suid-Afrika, word vanjaar met trots vir die 143ste keer aangebied.
-
RUIM GESINSWONING met oopplan-leefruimtes NABY GHOLFBAAN te koop
Die toonhuis van die week word volgens ’n alleenmandaat deur Sotheby’s bemark.
-
Kaartjies vir Madeliefie Makietie vlieg
Kaartjies vir vanjaar se Madeliefie Makietie, wat van 29 September tot 2 Oktober op Vredendal plaasvind, vlieg.
-
Shimmy Isaacs wil Worcester betower
Plaaslike komediant Shimmy Isaacs is geen vreemdeling op die verhoog nie. Tandy-Lee Marinus het met haar gesels oor haar nuwe optrede Ek is hier, waar is julle? wat op 30 September plaasvind.
-
Reënboog van kleur in die Vallei
Die eerste Reënboog’LoopSTET: DIS DIE EVENT SE NAAM (Colour Run) in die Breedevallei is die afgelope naweek op Rawsonville gehou.
-
Photo Lab-wenners lewer skitterfoto’s
Quenets Photo Lab en Standard het ’n fotokompetisie gehou. Die wenners is Vrydagaand tydens ’n kaas-en-wyn-geselligheid in Q Square-arkade bekendgemaak.
-
Bok van Van Blerk by bierfees
’n Heerlike craftbierfees word op 1 Oktober by Mountain Mill Mall gehou met Bok van Blerk as gaskunstenaar.







