Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Dansers wys hul passie(s)
Rebirth Dance Company in Worcester het Vrydagaand omtrent die gehoor vermaak toe hul dansers hul eerste geldinsamelingsvertoning gehou het.
-
Kanaalprojek stroom voort
Boere in die Rawsonville- en Worcester-distrik gaan binnekort meer water tot hul beskikking hê danksy ’n projek deur die nasionale departement van water en sanitasie (DWS).
-
Pandemie-onderbreking se moses
Is jy bekommerd die hoërskoolleerders wat jy ken, word teruggehou as gevolg van al die onderrigonderbrekings die afgelope twee jaar? Dis nie te laat nie, en dié hulp kos nie ‘n sent nie.
-
Lowdown on autism
The fourth month of the year marks Autism Month, and 2 April saw many organisations observe Autism Awareness Day.
-
Bejaarde gesteek vir blik verf
’n Bejaarde man van Avianpark het by die dood omgedraai toe hy met ’n mes gesteek is, en dit vir ‘n blik verf.
-
Paasnaweek lyk nie baie goed nie
Is die string botsings wat die afgelope naweek in en om Worcester gebeur het, ’n voorspelling van wat oor die Paasnaweek kan plaasvind?.
-
Gemeenskap kla oor misdaad toeneem
Wolseley-gemeenskapslede is keelvol vir die misdaad en moorde in dié dorp.
-
Pizza place causes a buzz in Zwelethemba
A new pizza place in Zwelethemba – a first for this area – has the whole community in a buzz.
-
Teenkanting teen streeksvullisterrein
Inwoners het kans tot Saterdag (9 April) om hul kommentaar en besware te lewer oor ’n nuutbeplande streekstortingsterrein buite Worcester.
-
Oudhoofseun aangerand
’n Oudhoofseun van Langerugskool in Worcester is só erg in ’n bakleiery aangerand dat hy in die hospitaal opgeneem moes word.










