Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Wat is Lupus?
Volgens die Wes-Kaapse Gesondheidsdepartement kan inflammasie wat deur Lupus veroorsaak word byna enige deel van die liggaam beïnvloed, insluitend die vel, gewrigte, bloedvate, hart, niere, brein en longe. Normaalweg help die immuunstelsel om die lig
-
-
Plaasvroue kla oor plaagdoders
Meer as 200 vroulike plaaswerkers en -bewoners het in Worcester byeengekom om hul misnoeë oor blootstelling aan plaagdoders uit te wys.
-
Kantoor swyg ná vrae
Dit blyk die lang rye – en geen antwoorde op herhaaldelike navrae by die arbeidskantoor in Worcester – is iets waarmee inwoners sal moet vrede maak.
-
Taalmonument nooi mense uit om Internasionale Museumdag te kom vier
Ten einde Internasionale Museumdag op 18 Mei te vier, bied die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) Saterdag (21 Mei) ’n gratis program in die Paarlse middedorp aan.
-
Dehumanise and you pay!
The past week’s headlines involving the Stellenbosch University student urinating on a fellow student’s belongings are just the tip of the iceberg. There are many incidents black students experience, not only at SU, but at many institutions of higher
-
Spaza shop robbed in Zwelethemba
The police are looking for four suspects after a business robbery in Zwelethemba.
-
Orrel se 90ste luisterryk gevier
Die orrel van die NG Moedergemeente in Robertson word 90 en hulle hou Sondag ’n diens om hierdie mylpaal te vier.
-
Riool, riool en nogmaals riool
’n Groot en gevaarlike gat vol riool in Zwelethemba was vir bykans twee maande oop, maar is skielik toegemaak nadat Standard daaroor navraag gedoen het.
-
A water-wise forum for a new look at town designs
How do you govern water? Who’s responsible for what? And, how do make sure services are delivered to everybody and actually create a space where everybody is benefiting from the system? These were just some of the questions raised at…






