Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Pandemie-onderbreking se moses
Is jy bekommerd die hoërskoolleerders wat jy ken, word teruggehou as gevolg van al die onderrigonderbrekings die afgelope twee jaar? Dis nie te laat nie, en dié hulp kos nie ‘n sent nie.
-
Lowdown on autism
The fourth month of the year marks Autism Month, and 2 April saw many organisations observe Autism Awareness Day.
-
Bejaarde gesteek vir blik verf
’n Bejaarde man van Avianpark het by die dood omgedraai toe hy met ’n mes gesteek is, en dit vir ‘n blik verf.
-
Paasnaweek lyk nie baie goed nie
Is die string botsings wat die afgelope naweek in en om Worcester gebeur het, ’n voorspelling van wat oor die Paasnaweek kan plaasvind?.
-
Gemeenskap kla oor misdaad toeneem
Wolseley-gemeenskapslede is keelvol vir die misdaad en moorde in dié dorp.
-
Ook rykes trek swaar
Vir die meeste Suid-Afrikaners lyk hul geldsake maar droewig, en die stygende kospryse, brandstofprys en huishoudelike skuldlas dra hiertoe by.
-
Pizza place causes a buzz in Zwelethemba
A new pizza place in Zwelethemba – a first for this area – has the whole community in a buzz.
-
Teenkanting teen streeksvullisterrein
Inwoners het kans tot Saterdag (9 April) om hul kommentaar en besware te lewer oor ’n nuutbeplande streekstortingsterrein buite Worcester.
-
Oudhoofseun aangerand
’n Oudhoofseun van Langerugskool in Worcester is só erg in ’n bakleiery aangerand dat hy in die hospitaal opgeneem moes word.
-
Tweede skieter nog gesoek
Die polisie soek na ’n verdagte nadat ’n man voorverlede naweek in ’n skietery in Riverview gewond is. Nog ’n man het reeds in verband met die voorval in die hof verskyn.










