Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Shoprite murder
The case on the former Shoprite manager who was murdered in the store’s cash office in June 2019, has been postponed to 7 April.
-
Nywerheidsgebied oorstroom ook
’n Aantal ondernemings in die nywerheidsgebied van Worcester het Woensdagaand 23 Maart onder die swaar reën, wat kitsoorstromings veroorsaak het, deurgeloop.
-
12-jarige kry gou ’n van
Dit blyk of daar lig aan die einde van die tonnel is vir ’n 12-jarige seun van Worcester wat geen geboortesertifikaat het nie.
-
Sensus ‘n sens(asionele) flop?
Sensuswerkers in die Breedevallei sê as hulle nie hul salarisse kry nie, werk hulle nie ’n steek verder nie.
-
Rebirth beplan opvoering om geld in te samel
Die Rebirth-dansgeselskap hou eersdaags ’n groot geldinsameling met ’n opvoering.
-
Hofpersoneel deel in land se Grondwet-vieringe
’n Groot mylpaal in Suid-Afrika se demokratiese bestel is bereik deurdat 2021 die 25ste herdenking van die aanvaarding van die land se demokratiese Grondwet was.
-
Covid-verligting nou by kettingwinkels te kry
Mense kan nou die Covid-verligtingstoelaag van R350 by enige winkel in die Shoprite-groep onttrek.
-
Dié 102-jarige se ervarings boei
Nie baie mense kan vandag sê dat hulle ’n oorlog en gevangenskap oorleef het nie. Dit is egter nie die geval vir Marga Dettmann nie.
-
Coca-Cola waarsku teen werkslenter
Coca-Cola in Suid-Afrika het mense gewaarsku om versigtig te wees vir ’n werksoekslenter wat in sy naam gedoen word.
-
Meer dienste nou by volwaardige kliniek
Inwoners sal van 1 April omvattende gesondheidsdienste by die nuwe kliniek in Avianpark kan kry.









