Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Orrelis se vingers ná 35 j. nie meer op die klawers
Ná 35 jaar het Christina Scheepers uitgetree as die VGK Worcester-Suid se orrelis.
-
Twee ’n jaar ná moord vas
Twee verdagtes is uiteindelik langer as ’n jaar ná die moord op Renée Jain van Wolseley in hegtenis geneem.
-
-
Brandstofprys styg weer skerp
Die DA het gevra die regering moet by die weghol-brandstofprys ingryp.
-
Pioneer pupils slay Shakespeare
The Pioneer School for the Blind’s drama group fared exceptionally well at the 12th Shakespeare Schools Festival.
-
Sportdagboek/ Sport diary
To send through results or to let us know about sporting events, contact our sports journalist.
-
Wat is Lupus?
Volgens die Wes-Kaapse Gesondheidsdepartement kan inflammasie wat deur Lupus veroorsaak word byna enige deel van die liggaam beïnvloed, insluitend die vel, gewrigte, bloedvate, hart, niere, brein en longe. Normaalweg help die immuunstelsel om die lig
-
-
Plaasvroue kla oor plaagdoders
Meer as 200 vroulike plaaswerkers en -bewoners het in Worcester byeengekom om hul misnoeë oor blootstelling aan plaagdoders uit te wys.
-
Kantoor swyg ná vrae
Dit blyk die lang rye – en geen antwoorde op herhaaldelike navrae by die arbeidskantoor in Worcester – is iets waarmee inwoners sal moet vrede maak.








