Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Brandstofprysverhoging toe nie heeltemal so erg
Die petrolprys het Woensdag (1 Junie) ’n nuwe historiese hoogtepunt bereik – en nog talle van hierdie goor “rekordbrekers” word in komende maande verwag.
-
Dié diva pas vyfjarige op
’n Vyfjarige diabeet verwelkom hierdie week haar mediese gidshond terug by die huis. Dié Labrador, Diva, is spesiaal opgelei om te ruik wanneer die vyfjarige Liané Coetzee se bloedsuiker te laag daal en om haar ouers te laat weet.
-
Regulations row despite Covid spike
Dr Owen Kaluwa, the World Health Organization representative in South Africa, says the increasing numbers of new Covid-19 cases are concerning.
-
Over 80% of Western Cape residents counted
As the final deadline for South Africa’s census count was reached on Tuesday (31 May), around 81% of households in the province have been counted.
-
-
How landfills can power the future
While disposing of waste from our daily human existence continues to be a challenge, the negative aspects of landfill sites can be offset by the gains of turning waste into energy. This is if landfill sites are positioned as far…
-
Saak van hofrol geskrap
Die medebeskuldigde van die onderwyser wat daarvan aangekla is dat hy kinderpornografie vervaardig het, se saak is ook van die hofrol geskrap.
-
Uit hysbak gered
Vir ’n 18 maande oue seuntjie het die vrees om in ’n hysbak vasgevang te wees in ’n groot avontuur en hoogtepunt geëindig toe hy deur die plaaslike brandweer uit dié hysbak gered is.
-
-







