Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Kinderveiligheid dié week in kollig
Kinderbeskermingsweek is dié week van stapel gestuur, met verskeie organisasies en instansies wat plaaslik deelgeneem het om geweld teen kinders, asook die welsyn van kinders, onder die loep te neem.
-
Warm sop met ’n ‘smile’
’n Nuwe organisasie sonder winsbejag, Hand a Smile, beywer hom daarvoor om mense – veral op plase – te help deur kos uit te deel waar hulle dit nodig het.
-
Ontwrigting by SAID oor staking ‘is minimaal’
Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) se werk is minimaal deur ’n personeelstaking ontwrig, maar belastingbetalers word aangemoedig om vir eers belastingkantore te vermy.
-
Anti-GBV men’s indaba hosted
Last Thursday (26 May) Worcester hosted a provincial gender-based violence and femicide (GBVF) indaba for policemen.
-
Sars se 0% ‘ ’n klap in hul gesig’
Werkers van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens in Worcester het Dinsdag 24 Mei voor die kantoor gestaak en hul misnoeë uitgespreek oor ’n voorgestelde 0%-salarisverhoging.
-
Onderwyser se pornosaak
Die saak teen ’n bekende onderwyser van Worcester wat daarvan aangekla is dat hy kinderpornografie vervaardig het, is verlede Woensdag van die hofrol geskrap. Dit kom nadat die staat hom aan pleitonderhandelings met die verdediging onttrek het, en d
-
Tyd in biblioteek lei tot eie boeke
Charné Harding van Worcester is al van kleins af ’n bibliofiel – en skryf het later haar terapie geword.
-
Poverty affects well-being
Being the largest town in the Western Cape’s interior region, Worcester serves as the hub of the province’s interior commercial, distribution and retail activity with a shopping mall, a well-developed central business district and infrastructure. Des
-
Vyfde ‘muurbars’ dié jaar
“Sleg; so ’n bietjie ontsteld!” beskryf ’n inwoner sy gevoel nadat ’n motoris – die vyfde vanjaar – Sondagoggend in die muur om sy erf vasgery het.
-
Bababoks gereed
Worcester se “bababoks” is geïnstalleer en aan al die nodige dienste en departemente gekoppel.








