Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Ashton-inmaakfabriek nog een seisoen oop, sê Tiger Brands
Tiger Brands het pas aangekondig dat hy nie sy inmaakfabriek in Ashton oor twee maande gaan sluit nie.
-
Skoolhoofde beter toegerus
Plaaslike skoolhoofde het ’n spesiale opleidingsprogram voltooi wat hulle toegang gee tot kennis, vaardighede en ondervinding in die Breedevallei-streek.
-
Beurtkrag kos SA R6 miljard per dag
Te midde van fase 6-beurtkrag moes Suid-Afrikaners verlede Maandag hoor dat petrol en diesel se prys hierdie maand weer skerp styg.
-
Worcesteriet op GEPF-raad
Geskiedenis is pas gemaak toe ’n inwoner van Worcester ná ’n nasionale verkiesing vir die Staatsdiens-pensioenfonds (GEPF) se trusteeraad gekies is.
-
Drama a means to develop youth
The arts hold a significant creative and cultural value within communities and can act as an important and effective tool to engage youth.
-
Vliegtuig stort buite Worcester neer
’n Vliegtuig van die Worcester-vliegklub het Saterdagoggend neergestort toe dit in stormsterk wind probeer land het.
-
Pa kry 10 j. vir molestering
’n Sakeman van Worcester is in die streekhof 10 jaar tronkstraf opgelê op aanklagte dat hy sy dogtertjie seksueel aangerand en video’s laat maak het.
-
-
Baby boy was murdered
The baby boy whose body was discovered in a ditch on the corner of Durban and Baring streets earlier this year was murdered, says the police.
-
Stilte in my ore nou ook ‘golden’
Party mense se stilte is sag, ander hard, nog ander s’n weer vreedsaam of selfs vreesaanjaend. Hare was lank laasgenoemde – soveel so dat die openingslirieke van die liedjie “Hello darkness, my old friend…” vir haar verregaande was, skryf Rochelle…










