Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Kleinbegin elderly get blankets
In autumn this year the Kleinbegin Service Centre in Worcester approached The Golden Valley Casino for assistance with running a blanket drive. With winter fast approaching the Service Centre was concerned very few of the people who rely on the…
-
Pa se dood lei Carlo na geldinsameling vir Kansa
Carlo Abrahams, ’n inwoner van Worcester, hou op 20 Augustus vanjaar ’n insameling ten bate van Kansa. Hy hou sedert 2016 soortgelyke geleenthede ten bate van kankerpasiënte.
-
Dowe onderwyseres kry pos as provinsiale tesourier
Ilzé Aäron se droom om ná haar studies met kinders met gehoorgestremdheid – soos sy – te werk, is verwesenlik.
-
Nuwe ontwikkelings baie welkom
Worcesteriete sal opmerk dat talle ontwikkelings in die dorp aan die gang is.
-
Loop maar katvoet vir dié soort aanlyn slenters
Met die ekonomie wat erg knyp, gebruik al hoe meer Suid-Afrikaners aanlyn platforms om ekstra geld te maak. Dit maak hulle al meer weerloos teen gewetenlose swendelaars.
-
Unprovoked attack in KFC queue
Alleged racist slurs, people chased with an axe and a bloody arm and back are way more than a man from Zwelethemba ordered from KFC in the wee hours of Sunday 3 July.
-
Boere kán saam met luiperds boer
Die Cape Leopard Trust, in samewerking met kenners van die Herding-akademie en CapeNature, gaan binnekort ’n reeks werksessies oor holistiese grondbestuur en volhoubare boerdery in harmonie met roofdiere aanbied.
-
Vrouepastoor vas vir kinderpornografie en mensehandel
’n Vrouepastoor van Worcester is in hegtenis geneem op aanklagte dat sy onder meer kinders bedwelm het en kaalfoto’s van hulle geneem het.
-
Vrou soek al vyf jaar na haar vermiste man
’n Vrou van Worcester is al vir die afgelope vyf jaar op soek na haar man.
-
Two-year-old tells mother about rape
The bravery of a 2-year-old girl should be lauded after she reported a horrendous act of sexual violence committed against her by her father.










