Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Nuwe Lions-president het baie planne
Die Worcester Lions-klub het vroeër die maand sy nuwe president, Jéan Fouché, ingehuldig. Standard het aan hom ’n paar vrae gevra.
-
Lisensies: Mense hoef nie meer vuurwapens in te handig nie
Die vereniging SA Jagters verwelkom die aankondiging deur die SAPD dat vuurwapeneienaars wie se lisensies verval het, nie meer hul vuurwapens hoef in te handig terwyl hule wag vir nuwe lisensies nie.
-
-
‘Skole moet uitstaande oop plekke vir 2023 vul”
Skole moet verseker dat enige uitstaande beskikbare plek vir die 2023-skooljaar teen 19 Julie gevul word, sê die Wes-Kaapse Onderwysdepartement (WKOD).
-
Ashton-inmaakfabriek nog een seisoen oop, sê Tiger Brands
Tiger Brands het pas aangekondig dat hy nie sy inmaakfabriek in Ashton oor twee maande gaan sluit nie.
-
Skoolhoofde beter toegerus
Plaaslike skoolhoofde het ’n spesiale opleidingsprogram voltooi wat hulle toegang gee tot kennis, vaardighede en ondervinding in die Breedevallei-streek.
-
Beurtkrag kos SA R6 miljard per dag
Te midde van fase 6-beurtkrag moes Suid-Afrikaners verlede Maandag hoor dat petrol en diesel se prys hierdie maand weer skerp styg.
-
Worcesteriet op GEPF-raad
Geskiedenis is pas gemaak toe ’n inwoner van Worcester ná ’n nasionale verkiesing vir die Staatsdiens-pensioenfonds (GEPF) se trusteeraad gekies is.
-
Drama a means to develop youth
The arts hold a significant creative and cultural value within communities and can act as an important and effective tool to engage youth.
-
Vliegtuig stort buite Worcester neer
’n Vliegtuig van die Worcester-vliegklub het Saterdagoggend neergestort toe dit in stormsterk wind probeer land het.










