Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Medelye stroom in oor Breyton se ma en tante
Medelye van oor die land heen het vir die Oud-Bok en sport-aanbieder Breyton Paulse ingestroom nadat dit bekend gemaak is dat sy ma en tannie, albei van Ceres, Sondag in ’n fratsongeluk by die Ou Hawe in Hermanus dood is.
-
Trees against climate change
The priority focus of Youth Month has once again been on employment and related skills needs. But when climate change, reforestation and Youth Month headlines coincide, that’s when the action begins.
-
Twee steel glo R1,4 m by ouetehuis
Die voormalige bestuurder en ontvangsdame van Huis Andries Hamman-tehuis vir bejaardes het verlede week in die hof verskyn op aanklagte dat hulle amper R1,4 miljoen van die tehuis gesteel het.
-
Organisasie gee hoop vir almal
“Hoop.” Dit is nie net die naam van Roderick en Chantel Boer se gemeenskapsprojek nie, maar ook die kern van die werk wat hulle in Worcester doen.
-
A chance for young bakers
A total of R110 000 is up for grabs in the RCL Foods Young Chefs and Young Bakers competitions – two competitions that are set to cause a stir among the most talented rising stars in the South African culinary…
-
Covid-19 booster for 50 and older
If you are older than 50 an additional booster vaccine is now available to provide you with more protection against the Covid-19 virus.
-
41 jaar van (korrektiewe) diens agter die rug
Ná ’n loopbaan van langer as 41 jaar in die gevangenisdiens op Worcester roep dr. Barry van der Westhuizen die departement van korrektiewe dienste vaarwel toe – maar net omdat hy moet.
-
Kameras vir Avianpark en Riverview
Die Breedevallei-munisipaliteit gaan eersdaags kameras in Riverview en Avianpark aanbring.
-
Ergste beurtkrag sedert ’19
Inwoners het teen Dinsdagaand nie geweet hoe hulle dit aan of af het met Eskom se beurtkragrooster nie.
-
Een vas vir Tulbagh-moorde
Speurders het een verdagte in hegtenis geneem in verband met die noodlottige skietery op Tulbagh oor die naweek.










