Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
Militêre veterane word almal uitgenooi
Die plaaslike E.P. @ IR Malan-stigting bied eersdaags ’n interessante seminaar vir veterane en belanghebbendes in samewerking met die Breedevallei-munisipaliteit asook die Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit aan.
-
-
-
A controversial truth: the pros and cons of a 5G future
The debate surrounding 5G technology is heating up, especially around the issues of how fast technology is growing and the effect it may have on the health of citizenry. Is tech growing faster than knowledge of the effects it is…
-
Hond wys lyk in plaasdam uit
Vir Boy Witbooi het Woensdag 26 Oktober soos ’n gewone werksdag begin, maar skuins na middagete het sy lewe onherroeplik verander toe hy op ’n onbekende man se lyk in ’n plaasdam afgekom het.
-
Botsing eis twee kinders, vier volwassenes
’n Botsing reg van voor naby die Nuy-wynkelder tussen Robertson en Worcester omstreeks 04:50 op Saterdag 29 Oktober, het die lewens van ses persone insluitend dié van ’n baba en ’n kleuter ge-eis.
-
-
Verdagte was al voorheen vas
Die verdagte wat verlede week in verband met die moord op sy vriendin in hegtenis geneem was, was glo uit op borgtog ten tyde van die moord.
-








