Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Rooi en wit meer as bloot twee kleure op dié stok
Ja, ons beleef die lewe met simbole van kleure soos die seisoene van die jaar, maar ook soos die maande. Rooi en wit is in Februarie seker Kupido se kleure met Valentynsdag wanneer almal in die maand van liefde leef.…
-
Another accident-riddled weekend
This past weekend the Breede Valley witnessed at least another three accidents, one of them fatal, as confirmed by Worcester police.
-
-
Nuwe sirkel sal spitsverkeer oor agt maande verbeter
Menige Breedevalleier se grootste vrees is om in spitstyd in Louis Langestraat in ’n verkeersknoop te sit.
-
Deur klap toe; baba vasgekeer
’n Ma van Worcester het onlangs ’n vreesaanjaende ervaring gehad toe sy in haar motor in verkeer vasgekeer was terwyl haar baba alleen in haar huis toegesluit was.
-
Waterbeperkinge weer ingestel
Weens dalende watervlakke in Wes-Kaapse damme en ’n dorre voorspelling vir reën oor die volgende paar maande het die Breedevallei-munisipaliteit vir eers weer waterbeperkings ingestel.
-
Vrouegroep vier
Die Wardiah Moulood Jamaa-vrouegroep van die plaaslike Masjied het verlede Sondag (13 November) hul 50ste bestaansjaar tydens die Moulood-un-Nabi-herdenking gevier.
-
Raaisel oor brandslagoffer
Die verwoestende brand wat Woensdag 9 November in Roodewal uitgebreek het en waaroor Standard verlede week berig het, het ’n interessante skokwending geneem.
-
-
Skut stel sy saak ná aantygings
Ná talle bewerings en verskeie aantygings teen die plaaslike diereskut, het Standard vandeesweek self besoek afgelê en met die bestuurder gesels.







