Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
Bethesda AME verwelkom biskop
Besthesda AME kerk akkommodeer vanjaar ’n geskiedkundige weergawe van die Boland Annual Conferences.
-
Egpaar vlug uit Gauteng en word hier beroof
’n Paartjie van Rawsonville ly steeds aan skok nadat hulle (Vrydag 14 Oktober) deur twee mans beroof is terwyl hul bloot by ’n stopstraat stilgehou het.
-
Man van Rustenburg dood by Worcesterdam gekry
Twee mans het Woensdag 12 Oktober omstreeks 08:00 op ’n gruvonds afgekom toe hulle ’n bebloede lyk naby die Worcester-dam gevind het.
-
Tafelaars gereed vir ‘Follies 2022’
Die Worcester-Tafelronde-gemeenskapsorganisasie bied vanjaar die eerste keer sedert die Covid-19-pandemie sy grootste geldinsamelingsprojek, Follies, aan.
-
An uptick in Covid-19 cases
Reports of rising Covid-19 in the wastewater made waves in communities last week.
-
Swemmers keelvol oor koue water
Ouers en afrigters by ’n plaaslike swemskool is keelvol vir leë beloftes en min antwoorde nadat hulle die afgelope seisoen met die temperatuur van die plaaslike gimnasium se swembad moes sukkel.
-
-
Staatsbegrafnis vir Worcester se geliefde Kivedo
Die Breedevallei se vorige burgemeester en voormalige lid van die parlement, Basil Kivedo (71) wat op Maandag 3 Oktober aan ’n hartaanval dood is, het die afgelope naweek ’n besondere afskeid gehad.
-
Nog fetus by suiweringsaanleg gevind
Werkers by ’n waterbehandelingsaanleg in De Doorns het op ’n fetus afgekom.






