Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Worcester-polisie maak perlemoenvonds by padblokkade
‘n Man is in Worcester aangekeer nadat die polisie op meer as 2000 stukke perlemoen in die vragmotor wat hy bestuur het afgekom het.
-
Klein Karoo se beste wyne tydens jongwynskou gekroon
Montagu-wynkelder het met die Schalk Joubert-trofee vir die Kampioen-produsentekelder weggestap en goed presteer in ander afdelings ook.
-
Boland Rugbyunie reageer op bewerings van ‘wedstrydknoeiery’
Die unie het gesê dat hulle volle vertroue het en tevrede is met die wyse waarop die bewerings van omkopery hanteer word.
-
Man kry 25 jaar tronkstraf ná mes-aanval ‘n ma van vier kinders se lewe eis
Die hoë voorkoms van geslagsgebaseerde geweld – veral tussen paartjies – vereis dat gepaste vonnisse vir oortreders opgelê word, het die hof gehoor.
-
Gesteelde bykorwe nou ‘n bitter verlies vir byeboer
Hy hoop om die korwe, wat in ‘n kanolaland buite Hermon gestaan het, terug te kry – dit is die tweede keer dat hy deurloop onder diefstal.
-
Veroordeelde vroueslaner van De Doorns gevonnis
’n Veroordeelde vroueslaner van De Doorns is Woensdag (6 Augustus) vyf jaar tronkstraf opgelê na hy ’n beskermingsbevel verontagsaam het deur die klaagster – met wie hy vroeër in ’n […]










