Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Man (80) van Kroonstad se borgtogaansoek slaag
‘n Tagtigjarige man, wat aanklagte van onder meer moord in die gesig staar, is borgtog toegestaan ná twee dae in die hof.
-
Kansa-span het nie vaste kantoor nie, maar is so bedrywig soos altyd
Kansa ondersteun kankerpasiënte emosioneel en help ook met toerusting wat hulle gedurende behandeling nodig mag hê. Hulle het n wye reeks ondersteuningsdienste.
-
Man se mesmoord in Hoogstraat in Worcester skok inwoners
Lesley Philander was op pad huis toe ná werk, toe die vreemdeling vir hom geld vra. Hy het gesê hy het niks by hom nie en is aangeval.
-
Laatnag-botsing eis familielede op pad om verjaardag te vier
Dogter is hartgebroke ná sy tevergeefs wag vir haar familie wat vir die naweek sou kom kuier omdat sy verjaar.
-
Worcester-Noord Primêre Skool se radiodrama wen prys
Die drama uit ‘n onnie se pen is deur ‘n groep inwoners opgeneem by Innovation for the Blind en ingeskryf vir die kompetisie.
-
Kaapstadse Filharmoniese Orkes tree op in Robertson ten bate van donkies
Eseltjiesrus Donkey Sanctuary in McGregor het dié konsert met Suid-Afrika se bekendste simfonie-ensemble gereël.
-
Brand vernietig winkel in Worcester wat uit vraghouer bedryf word
Die winkeleienaar is al haar voorraad kwyt nadat daar niks daarvan in die brand oorgebly het nie.
-
Laat skoolkore se verruklike sang jou vanaand meevoer
As deel van die Worcester Skolemusiekvereniging se jaarlikse skolemusiekfees tree verskeie kore by Esselenpark Primêre Skool in Worcester op.
-
Learners battle it out to be Reading Champion of the year
The Top 30 achievers were chosen in Zwelethemba Library’s Reading Competition – they will compete to be crowned champion.










