Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Kampioenstatus vir drie produsente van preserveermiddels in Kaapse Wynland
Drie produkte wat in die Kaapse Wynland vervaardig word, pronk nou met kampioenstatus. Montagu Foods se Shoprite Housebrand/Ritebrand- perske-vrugteblatjang is as die beste blatjang by die eerste Suid-Afrikaanse Preserveerkampioenskap aangewys […]
-
Sinkgat in Robertson herstel; nog werk aan pad beplan
Herstelwerk aan die sinkgat by die aansluiting van Voortrekkerweg en Reitzstraat in Robertson is voltooi en die verkeer vloei weer normaal. Die sinkgat het op 17 Julie gevorm en die […]
-
Man kry 25 jaar ná verkragtings
‘n Veroordeelde kinderverkragter van Robertson gaan 25 jaar agter tralies deurbring nadat hy twee minderjarige seuns in 2019 verkrag het. Mervin Strydom (46) het skuld op die twee aanklagte van […]
-
Man accused of possessing thousands of child-porn images in court
The man was arrested, alongside several others, in an international operation to track down suspects involved in child pornography.
-
Geliefde rugbyafrigter van Boland sterf ná hartaanval
Alridge Mercuur is kort nadat hy ‘n nieroorplanting gehad het, Saterdag onverwags dood.
-
Worcester-polisie maak perlemoenvonds by padblokkade
‘n Man is in Worcester aangekeer nadat die polisie op meer as 2000 stukke perlemoen in die vragmotor wat hy bestuur het afgekom het.
-
Klein Karoo se beste wyne tydens jongwynskou gekroon
Montagu-wynkelder het met die Schalk Joubert-trofee vir die Kampioen-produsentekelder weggestap en goed presteer in ander afdelings ook.










