Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Kleinplasie in Worcester vandeesweek onder die hamer
Een van Worcester se oudste eiendomme, wat aan die Breedevallei-munisipaliteit behoort, is vandeesweek opgeveil met ‘n begin bod van R9 miloen.
-
‘I couldn’t keep quiet’: Police chief Mkhwanazi after explosive police corruption allegations
Lieutenant-General Nhlanhla Mkhwanazi, KwaZulu-Natal police chief, says he was aware that his 6 July press conference exposing alleged criminality and political interference would put him in the crosshairs – but he felt he “couldn’t keep quiet.”
-
Bainskloofpas weer gesluit ná vragmotor omslaan
Bainskloofpas is weer gesluit na ‘n vragmotor met ‘n wa naby Gawie se Water omgeslaan het. Die pas bly gesluit en inwoners het die voorval gehoor, met kommentaar van die infrastruktuurdepartement wat wag.
-
Brand in berge bo Kogmanskloof is geblus, brandspanne bly waaksaam
Die brande in die berge bo Kogmanskloof is oornag aangevuur deur die digte plantegroei en hewige winde, het brandbestryders gesê.
-
Boere Danie en Daniël wys eersdaags hul staal in Moer ‘n Boer
Dié twee plattelandse brekers gaan wys wat hulle in die gevegsarena kan doen ná ‘n paar maande se opleiding.
-
Ds. Wanza bring Woord na dowes by familiekerk in Worcester
Ds. Betty Wanza is die eerste dowe vroueleraar in die land en sy beywer haar om die Boodskap so duidelik moontlik oor te dra.
-
Breedevallei en Langeberg het planne vir Erfenisdag
Is jy ‘n bobaas-storieverteller? Klop aan by die Worcester-museum en vertel op Erfenisdag jóú beste storie.
-
Man (80) van Kroonstad se borgtogaansoek slaag
‘n Tagtigjarige man, wat aanklagte van onder meer moord in die gesig staar, is borgtog toegestaan ná twee dae in die hof.
-
Kansa-span het nie vaste kantoor nie, maar is so bedrywig soos altyd
Kansa ondersteun kankerpasiënte emosioneel en help ook met toerusting wat hulle gedurende behandeling nodig mag hê. Hulle het n wye reeks ondersteuningsdienste.










