Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
Skolier se dood skok De Doorns
’n Hexvallei Sekondêr-leerder se afsterwe het die De Doorns- gemeenskap geskok.
-
Klets met Bôll & Ôll
Die die Bôll & Ôll-rugby-kletsprogram wat reeds op eExtra sowel as eTV verskyn, is verlede Donderdag (23 Mei) by die Welbedacht-wynlandgoed buite Wellington tydens ’n perskonferensie bekendgestel.
-
-
-
Geliefde sportman laat groot leemte
Een van Worcester se veelsydigste sportmanne en allemansvriende, is verlede Vrydag 24 Mei na ‘n kort siekbed oorlede.
-
-
Taxi’s maak gestremdes se lewe hel
In Worcester, Suid-Afrika se Sorgstad, maak minibustaxi’s wat parkeerplek beset wat vir mense met gestremdhede gereserveer is, die lewe moeilik vir personeel en kliënte van die Breedevallei-vereniging vir Mense met Gestremdhede.
-
Town en Villa in rassetwis
Uitspraak is gelewer in die saak van rassisme wat Villagers Worcester teen Robertson Town gemaak het.
-
Wuta ontken alle aantygings
Charl Jacobs, die sekretaris van Worcester United Taxivereniging (Wuta), sê die vereniging ontken al Michelle Vos se aantygings.







