Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
Worcester verwelkom eerste drieling in dekade
Die personeel by die Worcester-hospitaal het 23 Mei die eerste drieling in byna tien jaar hier verwelkom nadat Nicevonia Arendse (32) van Worcester geboorte geskenk het aan drie pragtig seuns – Luke, Riley-Cornecia en Liam.
-
Ma inspireer vrou se nuwe reeks
Dis nie aldag dat jou dogter ’n televisiereeks geïnspireer deur jou lewe aan jou opdra nie.
-
Transhex: bouery begin gou
Bouwerk aan huise vir inwoners van die Bloedrivier-, Askamp- en Sewendelaan- informele nedersettings agter die Roodewal-woonstelle in Worcester begin heel moontlik binne die volgende twee jaar.
-
-
Verkragters lewenslank tronk toe
Twee mans is onlangs lewenslange tronkstraf weens verkragting opgelê.
-
Nande is Miss World semi-finalist
WORCESTER – In a dazzling display of grace, poise and an unwavering commitment to social impact, Worcester resident and Miss SA second runner-up Nande Mabala has emerged as a semi-finalist in the prestigious Miss World pageant.
-
Eseltjiesrus hou weer Boekefees
Ná ’n onderbreking vind die gewilde Boekefees weer van Vrydag 14 tot Sondag 16 Junie plaas. Hierdie bielie van ’n boekverkoping word in die munisipale saal in McGregor se Voortrekkerstraat gehou.
-
Twee aanklaers tree af
Die plaaslike departement van justisie het verlede Vrydag twee staatmakers gegroet.
-
Twee moedige blindes kry graad
Twee vasberade siggestremde vroue van Worcester het weer eens bewys hulle sal nie toelaat dat gestremdheid in hul pad staan om sukses te behaal toe hulle verlede week hul honneursgrade ontvang het nie.








