Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
‘Staan saam en beskerm kinders’
Tientalle optoggangers, onder wie talle kinders, het Vrydag (31 Mei) aan ’n kinderbeskermings-bewusmakingsveldtog deelgeneem toe hulle ’n optog gehou het van die kantoorgebou van die departement van maatskaplike ontwikkeling in Durbanstraat, Worceste
-
Só het ons gestem
Die stemme is getel en die nasie het gestem. En dit is geen geheim nie dat die regerende party van die afgelope drie dekades bloedneus geslaan is.
-
-
-
Botsing tussen bakkie en bus eis lewe van twee
Twee mense is op slag dood toe ’n bus en ’n bakkie Sondagaand teen mekaar gebots het.
-
Ma en dogter saam in Katar vereer
’n Ma en dogter van De Doorns het albei vroeër vandeesmaand toekennings ontvang vir die werk wat hulle in Doha, Katar, doen.
-
Vullisterrein gebou
“Elke mens produseer gemiddeld sowat 3,5 kg afvalmateriaal per dag,” sê Saliem Haider, direkteur van afvalbestuur by die Wes-Kaapse departement van omgewingsake en ontwikkelingsbeplanning.
-
Bring maar sakdoek na dié toneelstuk
Worcesteriete en diegene wat bande met dié dorp het, gaan uit die veld geslaan word deur die verhoogproduksie Huismoles, wat in Augustus op die planke gebring word.
-
Bendes teister dorp
Gemeenskapslede in Touwsrivier se hulle gaan gebuk onder bendegeweld in die dorp.
-
We did support our security guard
Capital Security has denied any wrongdoing in the case of one of its security guards, Simcelile Nqeto.









