Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Word nat vir ’n goeie doel by 2de Polar Bear Splash
Pionierskool se tweede Polar Bear Splash beloof om weer ’n groot en prettige fees te wees.
-
Baba Pike kort hulp vir operasie
Op net sewe maande oud is Jomiaycah Pike afhanklik van medikasie om sy lewer te help funksioneer en moet hy so gou moontlik ’n leweroorplanting ondergaan.
-
Baadjies aan bome help behoeftiges dié winter
Mense moenie verbaas wees as hulle hierdie winter op ’n boom of drie afkom waaraan baadjies of ander warm kledingstukke hang nie.
-
NID bied al 143 jaar lank onbaatsugtige diens aan
Die Nasionale Instituut vir Dowes (NID) in Worcester vier op 15 Junie 143 jaar se diens aan Dowes en mense met gehoorverlies. Die NID se visie bly onveranderd – die holistiese ontwikkeling van die volle potensiaal van mense met gehoorverlies…
-
Seuns presteer
Vier jong padvinders van die First Worcester Scouts het Vrydag (7 Junie) hul kentekens ontvang nadat hulle ’n brandbestrydingskursus vir juniors suksesvol voltooi het.
-
Lions-tydren vir blinde navigators
Die afgelope Saterdag (8 Junie) het die Tulbagh-Lionsklub, in samewerking met die Blind Navigators Rally Club (BNRC), ’n suksesvolle blindenavigatortydren aangebied.
-
Drie moorde binne enkele weke
Drie mense is die afgelope weke in drie afsonderlike voorvalle in die Breedevallei vermoor.
-
Geestelike welstand bekyk
MONTAGU – Die Montagu-polisiekantoor in samewerking met jeugafdelings- koördineerders van verskeie polisiekantore asook die Kaapse Wynland-distrik-polisiegroepskantoor het ’n jeugprojek ter afsluiting van Kinderbeskermingsweek in die Kabouterlandsaa
-
-
Woon bok-in-die-hok-dag by en staan kinderhuis by
’n Aksiebelaaide bok-in-die-hok-dag (dodgeball-dag) word op 29 Junie by die Hoërskool Montana se velde deur Louw & Van Deventer-rekenmeesters aangebied.









