Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Polisie sê hulle volg ‘alle klagtes’ in gemeenskap op
Die Rawsonville-polisie sê hy volg alle klagtes op, al voel die gemeenskap hul krete word geminag.
-
Elkeen kan hierdie Vrouemaand só help
Maak ’n verskil hierdie Vrouemaand deur ’n bydrae te lewer aan Standard & Breederivier Gazette se sanitêre-doekies-veldtog.
-
Ma kry ’n rol ná 17 jaar
Sewentien jaar nadat sy drama as vak op hoërskool gehad het, het ’n groot eer ’n ma van Avianpark in Worcester onlangs te beurt geval toe sy haar eerste rol in ’n plaaslike verhoogproduksie losgeslaan het.
-
Oudword is ’n voorreg, sê De Doorns se 100-jariges
’n Hele paar inwoners wat ’n eeu en ouer is, woon in ’n tehuis in De Doorns.
-
Eerste burger fokus op haar taak
Dis nie maklik om jou stempel in ’n andersins mans-oorheersende rol af te druk nie.
-
-
Bosvark-leerder se pa drie dae ná grubotsing nou ook oorlede
Ná die tragies botsing waarin Ethan Bakkes en sy ma, Jackie, dood is, is sy pa, Ewald, wat die motor bestuur het, Dinsdagoggend ook dood.
-
‘Ons sal Neels altyd onthou’
’n Geliefde inwoner van wyk 7, Neels de Bruyn (79), is onlangs ná ’n kort siekte oorlede.
-
Noodfonds ná storms gestig
Die burgerregteorganisasies AfriForum en Kaapse Forum het voorverlede week hulp verleen aan verskeie gemeenskappe in die Wes-Kaap wat onder die verwoestende storms en oorstromings wat onlangs wydverspreid in die provinsie voorgekom het, deurgeloop he
-
Olifantskrans cabins closed
Olifantskrans River Cabins, a beloved family retreat along the Breede River, has permanently closed its doors after being hit by destructive floods.








