Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Bakkes-gesin ‘word gemis’
Die Bakkes-gesin, wat Saterdag 27 Julie op die N1 by Rawsonville verongeluk het, is Maandag 5 Augustus ter ruste gelê.
-
‘Rogail maak ons trots’
Die gemeenskap van Worcester het vandeesweek behoorlik hul asem opgehou toe hul nederige goue dogter, Rogail Joseph (24), hul harte laat swel het met haar uitstekende vertonings by die Olimpiese Spele.
-
Rugbyreus van Boland gegroet
Een van Worcester (veral Worcester Villagers) se voormalige sterspelers, die 71-jarige Charles January, is die afgelope Saterdag onder groot belangstelling en bywoning deur veral sy voormalige spanmaats en rugbyvriende begrawe.
-
Polisieman gewond in mesaanval in Hexpark
’n Polisieman is erg gewond toe hy verlede Vrydag met ’n mes aangeval is.
-
Oud-hoof van KWV oorlede
Die wynbedryf is in rou gedompel oor die afsterwe van Ritzema de la Bat, ’n gerespekteerde leier en innoveerder in die bedryf.
-
Man kry 25 j. ná hy verkrag
’n 31-jarige man van De Doorns is skuldig bevind aan die verkragting van ’n niggie van hom en is gevolglik 25 jaar gevangenisstraf opgelê.
-
Spesiale-behoefte-leerders sukkel
Meer en meer plaaslike ouers kla oor hul kinders met spesiale opvoedkundige behoeftes en die feit dat hulle nie altyd die nodige ondersteuning by skole ontvang nie.
-
Museum bly baken van goeie nuus
Die organisasie Vriende van die Museum in Worcester het sy jaarvergadering Vrydag (2 Augustus) gehou en sy toekomsplanne bekendgemaak.
-
-
Boland youth wow research network in Bari, Italy
The Youth Research Advisory Group, associated with the South African Tuberculosis Vaccine Initiative (SATVI) has just returned from an international conference in Bari, Italy where they presented a poster on the work their youth advisory group is doi






