Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Bok-in-die-hok-dag vol pret!
’n Aksiebelaaide bok-in-die-hok-dag (dodgeball-dag) is Saterdag (29 Junie) by die Hoërskool Montana se velde deur Louw & Van Deventer-rekenmeesters aangebied.
-
-
Drie gaan lank in tronk oor hul misdade dink
Twee beskuldigdes in twee afsonderlike moorde in 2022 is verlede week gevonnis.
-
Kombuis-kronieke | Klop die Iere Saterdag met ’n tuisveld Iersebredie
Vroeg vandeesweek al het die gemoedere begin hoogloop oor komende Saterdag se botsing op die rugbyveld tussen die Iere en Springbokke.
-
‘Koperdiewe gaan bars,’ beloof polisie
Die Montagu-polisie voer ’n verbete stryd om die toenemende koperdiefstal hok te slaan, sê lt.kol. Gerrit Wewers, bevelvoerder.
-
Vallei FM vier 21 jaar
Vallei FM vier vanjaar sy 21ste bestaansjaar en as deel van sy verjaardagvieringe bied dié gemeenskapsradiostasie ’n Gospel Fest Conference aan wat op 15 September in die Worcester-stadsaal gehou sal word.
-
Rangers hou Pienk-dag vir kanker
Die Robertsonse rugbyklub Rangers bied Saterdag 29 Junie sy jaarlikse Pienk-dag-kankerbewusmakingsprojek in samewerking met die Bonnievale Blue Birds-rugbyklub en die Kankervereniging van Suid-Afrika (Kansa) op die Van Zylstraat-sportterrein aan.
-
Haute couture from off-cut waste
Growing up in Worcester, Lara Klawiowski always dreamt of becoming a fashion designer. And now she has reached the world stage with her unique sustainable style of fashion.
-
Nuwe jas vir hospitaal
Gesondheidswerkers is opgewonde oor bouwerk wat binnekort by die Robertson-hospitaal begin – ’n tydelike ongevalle-eenheid word gebou om meer ruimte te skep en dienslewering te vergemaklik.
-








