Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Bababoks red eerste baba
Ná meer as twee jaar het die bababoks, of baby saver, in Kerkstraat verlede week sy eerste baba ontvang.
-
-
-
Learn to sign on Mandela Day
To raise awareness and promote inclusivity, a free 67-minute online session on deafness and South African Sign Language (SASL) will be held on 18 July from 11:00 to 12:07, in celebration of Mandela Day. This event, organised by the National…
-
Breedevallei gestaal vir storms
Die vallei, soos ander gebiede vandeesweek in die Boland, is die afgelope paar dae behoorlik gepeper deur die kouefronte wat sneeu en swaar reënneerslae gebring het. En die ergste maak na verwagting vandag (11 Julie) sy verskyning, en verligting kan
-
Dramaturg mik hoog
’n Plaaslike dramaturg is onlangs as een van die Suidoosterfees se jong sterre van die seisoen aangewys.
-
Geen aansoeke vir diereskut-tender nie
Die Breedevallei-munisipaliteit het nog nie ’n nuwe tender vir die bestuur van die diereskut toegeken nie, maar beplan om dit weer te adverteer.
-
Pampoentyd net reg vir dié koue
Dis pampoentyd by Food Lovers Market. Dit is dus ’n baie goeie tyd om jou geliefdes met hierdie effens gekruide, hartlike pampoensop te bederf, spoggerig opgedis in mini-pampoene – net die regte ding om die siel en gemoed in die…
-
WC schools to re-open on Tuesday; officials remain storm alert
The Western Cape Education Department (WCED) says it has consulted with the South African Weather Services and Provincial Disaster Management Committee and can confirm that all schools are to officially open for the third quarter on Tuesday, 9 July.
-
Reeks kouefronte gaan Wes-Kaap peper met stormweer
Hou maar die komberse naby en bly veilig want ’n reeks kouefronte gaan na verwagting die Wes-Kaap teister oor die volgende paar dae.










