Ronel van Jaarsveld
-
‘n Tragedie het gisteraand (16 September) in De Doorns afgespeel nadat ‘n geliefde Boland-rugbyskeidsregter, Jannie Wildskut en sy vriendin kort voor middernag dood is in ‘n vermoedelike liefdestwis. Volgens kapt. […]
-
Die brande in die berge bo Kogmanskloof is oornag aangevuur deur die digte plantegroei en hewige winde, het brandbestryders gesê.
-
Die kore van Worcester Gimnasium en HTS Drostdy het die gehoor verras met ‘n massa-optrede tydens die skolemusiekfees vandeesweek.
-
Herstelwerk aan die sinkgat by die aansluiting van Voortrekkerweg en Reitzstraat in Robertson is voltooi en die verkeer vloei weer normaal. Die sinkgat het op 17 Julie gevorm en die […]
-
‘n Man is in Worcester aangekeer nadat die polisie op meer as 2000 stukke perlemoen in die vragmotor wat hy bestuur het afgekom het.










