Ronel van Jaarsveld
-
Brandbestryders het hul hande vol met twee brande wat tans in die Hexriviervallei naby De Doorns woed, met baie hoë temperature wat sake bemoeilik.
-
WORCESTER. – Ure lank, regdeur die nag, staan mense in ‘n lang ry in die hoop om by die Phelophepa-gesondheidstrein in Worcester gehelp te word. Die meeste van dié mense […]
-
Die skietdood van Jannie Wildskut (40) en sy vriendin, Alvina Robyn (35), albei van De Doorns, het verlede week skokgolwe deur die gemeenskap gestuur. In hierdie tragiese voorval blyk dit dat […]
-
‘n Busbestuurder in De Doorns, wat siek gevoel het, is verlede week inderhaas na die ambulansdienste toe geneem, maar daar was glo niemand nie. Die man is oorlede terwyl hy om […]










