Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
’n Gesin en hul familie van Wellington moet nou sonder hul “sonskynkind” voortgaan nadat Dewald Naudé (31) se lewe, wat volgens sy suster, Brumilda Naudé, deur liefde, lag en ’n…
’n 27-jarige man van Bellville het Dinsdagoggend (15 September) sy lewe verloor toe hy twee kollegas ná ’n elektriese skok op Sandrivierplaas in Wellington probeer help het.
Wayne Wantza (42) het gister sy borgtogaansoek in die Wellington-landdroshof laat vaar ná ’n noodlottige skietvoorval. Die staat oorweeg ’n pleitooreenkoms terwyl ondersoekverslae, insluitend ballistiese toetse, nog uitstaande is.
’n Polisiespeurder van Kleinvlei, Wayne Wantza, bly in aanhouding ná ’n skietvoorval wat glo spruit uit ’n liefdesdriehoek waarin een man dood is en ’n vrou ernstig gewond is.
’n Polisiespeurder is in hegtenis geneem ná ’n skietvoorval in Wellington waarin sy eksmeisie gewond en haar kêrel, Petrus Jacobs (49), noodlottig gewond is.
Rugbyliefhebbers van regoor die land het Donderdagoggend (15 Mei) wakker geword met die hartseer nuus dat die oud-Springbok-vleuel, Cornal Hendricks, Woensdagaand vermoedelik weens ‘n hartaanval op 37-jarige-ouderdom afgesterf het. Hendricks,…
The Three Ships Whisky Bourbon Cask, distilled in Wellington, has officially been crowned the World’s Best Blended Whisky at the prestigious 2025 World Whiskies Awards (WWA), hosted in London by…