Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Die visie van die Reënboognasie was gegrond op die ideaal van ‘n nie-rassige samelewing waarin burgerskap, geleentheid en politieke deelname nie deur ras bepaal sou word nie.
‘n Tussenverkiesing bring ‘n voorsmaak van wat in die landwye munisipale verkiesing later vanjaar kan gebeur.
Weslander het by die betrokke kandidate gehoor hoekom kiesers vir hulle, en die party wat hulle verteenwoordig, moes gestem het.
SALDANHA | LANGEBAAN – Inwoners in Saldanha en Langebaan kry weer môre (Woensdag, 22 April) ’n gulde kans om hulle persoonlike keuses te maak vir ’n nuwe wyksraadslid. Met een…