Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Dié deurwinterde ondersoeker het veral gefokus op die groeiende bedreiging van kubermisdaad vir plaaslike ondernemings en inwoners.
Die ouetehuis moes in Oktober 2025 na ‘n nuwe perseel verhuis nadat die eiendom verkoop is. Tans huisves die sentrum nege inwoners met vyf geregistreerde versorgers, wat daagliks na hul…
Die liggaam van ‘n 69-jarige man is op Dinsdag 24 Maart by die treinspoor by die ou Chemfosmyn-perseel gevind. Die identiteit van die oorledene is bevestig as Pieter Esau wat…
Om as stasiebevelvoerder van die St. Helenabaai-polisiekantoor aangestel te word, is ‘n groot eer vir kapt. Andrew Prinsloo. Prinsloo het in 1994 by die Suid-Afrikaanse Polisiediens aangesluit en in 2010 tydens…
History was made at Louwville High School on Tuesday 24 March as a mobile digital library was handed over to the school. This was made possible by Transnet Port Terminals…
Western Cape High Court reserves judgment on TotalEnergies deep-water drilling case after environmental groups challenge approval process.
Die byeenkoms is aangebied deur Gerda Pedro, ‘n inwoner van Noordhoek wat ‘n groot passie vir die geskiedenis en tradisies van die streek het.