Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Piet Retiefstraat voor die Vredenburg-landdroshof was Maandagoggend (15 Julie) doodstil voor die verskyning van vier verdagtes in die vermeende ontvoering en verkoop van die sesjarige Joshlin Smith van Middelpos, Saldanha.…
Waarom is die saak oor Joshlin Smith (6) van Middelpos, Saldanha, se verdwyning in Februarie vanjaar so stil? Waarom hou die polisie nie die gemeenskap op hoogte van elke nuwe…
Van 29 Mei tot 5 Junie hou Suid-Afrika elke jaar Kinderbeskermingsweek, ’n veldtog wat ontwerp is om te fokus op die beveiliging van ons kinders teen mishandeling, uitbuiting, verwaarlosing en…
Nes aasvoëls om ’n karkas is die Weskus, spesifiek Saldanha, die afgelope drie maande ingeval – soveel “joernaliste” uit alle oorde het die Weskus nog nooit gesien nie.
Terwyl die land treur en vrae stel oor die spoorlose verdwyning van Joshlin Smith (6), ’n graadeentjie by Diazville Primêr, Saldanha, lyk dit op die oog af of haar ma…
Dit is al amper drie maande nadat Joshlin Smith (6) van Middelpos, Saldanha, as vermis aangemeld is.
Die polisie het verskeie kledingstukke – onder meer ’n mans-sweetpaktop, ’n kous, ’n verbleikte blou rugsak en ’n stuk van ’n pienk kinder-kledingstuk – vir forensiese toetse weggestuur.