Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Die enkelsnit vertel met beeldryke lirieke wat die Bosveld, riviere, berge, die sterrehemel en die Suiderkruis oproep, ‘n verhaal van verbondenheid, identiteit en liefde vir die land.