Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Die onderbreking het groot ontwrigting vir personeel en gesinne op die basisse veroorsaak en hulle sonder warm water en met ontvriesende yskaste en beperkte werkverrigting gelaat.
Nóg stygings in kragtariewe kan huishoudings verder in ‘n oorlewingskrisis dompel, sê die Suid-Afrikaanse Vereniging vir Plaaslike Regerings (Salga) in ‘n onlangse nuusverklaring. Die vereniging, wat sowat 260 munisipaliteite verteenwoordig,…