Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sy is nie aangestel omdat sy ‘n vrou is nie, maar omdat sy die beste kandidaat vir die pos is, het die burgemeester, André Truter, oor die Saldanhabaai-munisipaliteit se nuwe…
Residents of Oudorp in Vredenburg have raised concerns about people rummaging through refuse bins on collection days, leaving rubbish scattered in the streets and attracting pests. According to resident Sammy…
Die 2025-veldblomseisoen in die Suid-Afrikaanse Nasionale Parke (SANParke) in die Weskus Nasionale Park (WKNP) duur nog tot einde September. Volgens Charlene Adams, bestuurder van die Weskus Nasionale Park, is sy…
Noluvu Ludidi ‘n Skoolhoof van Piketberg, wat haar op sosiale media oor ‘n ander skool in die omgewing uitgespreek het, het ‘n herrie veroorsaak. Mariëtte Koen, die hoof van die…
Angell Pholman, an athlete of Langebaan and a member of Langebaan Athletics Club, has been making the West Coast very proud, especially her hometown. Pholman respresented South Africa at the…
An opportunity of a lifetime has come on the path of Gary Allpass – the chance to participate in the 2025 South African Dressage Championships. He will be taking part…
Die gemeenskap van Laingville, wat nog herstel van een tragedie, is weereens deur die noodlot geruk. Drie vissermanne se lewens is kortgeknip nadat hul boot naby Shelly Point, St Helenabaai,…
The Western Cape Women’s Month Chess Tournament began as a bold idea in 2018 and has grown into a prestigious and inspiring event on South Africa’s chess calendar. Hosted annually…
Die Sanlam-Boland-Kavaliers het die afgelope Sondag (13 Julie) in ‘n opwarmingswedstryd by die Transnet- stadion in Saldanha teen die Suzuki- Griekwas kragte gemeet.
Keelvol kleinskaalse vissers het die afgelope Maandag (14 Julie) die ingang na die Sandy Point-hawe in St. Helenabaai tydelik versper. Dié optrede in die Agterbaai was deel van ‘n uitgebreide landwye betoging…