Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Die voormalige burgemeester van die Saldanhabaai-munisipaliteit (SBM), André Truter, wat intussen na die Hopefield-omgewing toe verhuis het, is in ‘n senior bestuurshoedanigheid by die projek betrokke.
Kommer broei steeds oor ‘n omstrede multimiljardrandse brandstofaanleg en reuse-sonplaas wat by Hopefield beplan word. ‘n Openbare vergadering om die projek te bespreek, vind volgende week in die dorp plaas…