Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Iets wat inwoners van Velddrif lank gevrees het, het ‘n werklikheid geword: dat iemand gaan seerkry op die verwaarloosde kaaie in en om die Bergrivier. Die verdrinking van die 13-jarige…
Die vraag oor hoeveel dit werklik kos om in verskillende munisipaliteite te woon, hou my lankal besig. My gevoel was nog altyd dat plaaslike regering in Suid-Afrika duur is –…
Die Weskus Distriksmunisipaliteit (WDM) het onlangs sy begroting vir die 2025/2026 finansiële jaar ter tafel gelê, ten spyte van aanhoudende ekonomiese uitdagings en beperkings op plaaslike regeringsvlak.
Die winter bring koue, reën en siektes, terwyl mense en diere saam met hul uitdagings worstel.