Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Grobler se insluiting in die nasionale span volg op haar uitstekende vertonings en gee haar die geleentheid om Suid-Afri- ka vir die eerste keer op internasionale vlak te verteenwoordig.
“Opofferings is gemaak om goeie resultate te lewer.”
Die Langebaan-atletiekklub bied op Saterdag 23 Augustus ‘n halfmarathon aan. Deelnemers kan kies om die 5-km-, 10-km- of 21-km-wedloop aan te pak. Volgens Christopher Rodgers, die wedloopdirekteur, kan atlete uitsien…